Giles Watling

Giles Watling
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Giles Francis Watling[1]
Geboorte 18 Februarie 1953 (1953-02-18)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Giles Watling (gebore 18 Februarie 1953) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Human Factor (1979) en in die televisiereekse Gideon C.I.D. (1964) en Bread (1986).

  1. "No. 61961". The London Gazette. 19 Junie 2017. p. 11782.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search